"AFRIKAANSE GRAPPIE!!! (Naai My)" joke

n Blond kom by die huis na werk en besluit om gou te gaan bad.
Sy trek al haar kleure uit en wil in die bad klim toe sien sy deur die badkamer venster haar klein hondjie, met die naam Naaimy, hardloop in die straat af.
Sy hardloop uit die huis uit sonder om enige iets aan te trek. Sy hardloop in die straat af opsoek na haar hondjie, soos sy hardloop roep sy, "Naaimy! Naaimy! Naaimy!"
Voor in die straat staan n Hoofgeneraal en al sy manne.
Hy gee hulle opdrag,
"Broeke af! Pielle syf! Chaaaarge!"

Not enough votes...

Be first to comment!
remember me
follow replies
Funny Joke? 2 vote(s). 0% are positive. 0 comment(s).